Die eerste KFC wenner van die weeklikse kompetisie wat tot 17 September strek, is vandeesweek aangewys. Op die foto vlnr: Dorah Moleki (KFC), Marieka Viljoen (neem die prys namens haar man, Pieter Viljoen in ontvangs) saam met Christina Nenga (KFC Thabazimbi-tak bestuurder).
Related