Sport

WES borg “Battle of the Boobs”

THABAZIMBI – WESenterprises het op Vrydag 20 Julie en Saterdag 21 Julie die “Battle of the Boobs” Gholfdag te Thabazimbi Gholfdag geborg.

 

WESenterprises het weereens gesorg vir die “Nat Gat” wat hulle geborg het by die “Battle of the Boobs” Gholfdag wat Vrydag en Saterdag plaasgevind het. Op die foto is Charlene Clark en Alida Jordaan van WESenterprises.