Community

Skou Kleinvee

Elrieze Alberts, voormalige skoonheidskoningin en wenner van Mej Heelal Tiener is ‘n kranige boer. Hier is sy by een van haar Kalahari Reds wat as Junior kampioen gekroon is tydens die Vryburg skou. Sy en haar pa boer ook saam met Beefmaster beeste. Elrieze het haar bokke kom uitstal by die skou.