Community

Ooggetuies

‘n Beroep word gedoen op enige ooggetuie/s van die ongeluk wat op 21 Julie 2012 naby Northam plaasgevind het en waarin Anne Pienaar oorlede is om selnommer 086 563 8397 te skakel.

Ooggetuies se besonderhede sal nie sonder hul toestemming vir enige doel gebruik word nie.  ‘n Silwer Suzuki Jimny en klaarblyklik ‘n provinsiale of staatsambulans was betrokke.

 

Die Uwe

Schalk Pienaar