Sport

Netbal Limpopo wenners

Limpopo wenners O/17 A Netbal span wat op 9 Junie te Polokwane deelgeneem het. Hulle speel in die Noordvaal Kampioenskappe 2-4 Aug  in Boksburg. Karolien Welgemoed, Zani du Toit, Jeanri Janse van Rensburg, Idene Nepgen, Chané Nortje, Melissa Oberholzer (afrigter), Sue-May van der Westhuizen en Janri Pelser. Afwesig is Esther Chalamwa.