HFM Wetenskap Expo
Drie leerlinge van HFM het aan die Tritech Science Expo vir die Bosveld streekbyeenkoms deelgeneem. Gavin van Staden gr 9 ontvang n brons medalje in die kategorie engineering and design electronics, Bianca de Beer gr 8 en Awie Jordaan verwerf beide goue medaljes in die kategorie environmental studies en recycled meterials. Die twee leerlinge dring ook deur tot die nasionale byeenkoms te Tzaneen.