HFM Eisteddfod kuns uitslae
Baie geluk aan al die leerlinge wat deelgeneem het aan die Kuns-Afdeling. Ons het goeie verslae van julle teruggekry. Baie dankie aan Me. Juanita Erasmus vir die hulp met die hantering van al die kunswerke. Hier volg die uitslae van die leerlinge wat deelgeneem het:
Lucinda Jordaan (Gr 12): A+, A en B+, Marelize van Dalen (Gr 12) B+ en B+, Hester Erasmus (Gr 11), C, C, C, en B, Cecile Venter (Gr 10) 6x A+ en A, Gerdri Eloff (Gr 9) A++, 4x A+ en B, Carmen Uys (Gr 8) A+ en Morné Knoetze met 2x A’s.
Baie dankie aan al die leerlinge vir die moeite met die voorbereiding van die kunswerke.
Voor vlnr. Hester Erasmus en Carmen Uys en agter vlnr is Morné Knoetze en Gerdri Eloff wat aan die Kuns-afdeling van die Eisteddfod deelgeneem het.