Bosveld Akademie Kultuurfees
Leerlinge van Bosveld Akademie Privaatskool het op 28 Julie aan ‘n Kultuurfees deelgeneem wat gehou was te Potgietersrus. Die leerlinge het uitgeblink en is beloon met die volgende uitslae.Agter lnr: Rouxnette Boshoff Klavier A++ en A++, Sing A+++ en A++, Voorbereide lees A+, Done Roets Gedig B+, Voorbereide lees B+. Voor lnr: Christoff Marx Blokfluit A+, Anica Goosen Poeisie A+, Formele Prosa A, Voorbereide lees A+, Onvoorbereide Lees A++