Top Stories Thaba vier Madiba Dag August 20, 2012 kwevoel Madiba Dag vieringe is ook deur Thaba SuperSpar voortgesit met die skenking van sop en broodjies in Regorogile. Op die foto is Rebecca Makgae, Maryna Henning (Spar: HMR) en Cathrine Mware wat die eetgoed uitdeel. Related