Sport

Puk-span by Noordvaal week

Puk-span by Noordvaal week

POTCHEFSTROOM – Naudé Koen, Lourens Boshoff en Dewalt Havenga het vanaf 24-28 Junie as deel van die Puk-span aan die Noordvaal Week gedeelgeneem.

Die seuns het baie goeie rugby gespeel en goed gevaar. Hulle eindig derde uit twaalf spanne. Hulle speel drie wedstryde waarvan hulle twee wen en een verloor, die uitslae is: Leeus 17-22 (wen), Pumas 17-30 (wen) en Vrystaat 43-23 (verloor).