Community

Area nuusbrokkies / Area newsclips

Die STTU span het hierdie gesteelde Toyota Cruiser teruggevind.

STTU spoor gesteelde bakkie op

THABAZIMBI – Die STTU (Specialised Tactical Tracking Unit) het op Maandag 2 Julie, mnr Willie Roux se gesteeld Toyota Cruiser teruggevind nadat verdagtes op voet gevlug het.

Vir meer inligting rakende STTU, of om die span te befonds, kontak Pottie by 0838249400 of AO Jaco Havenga by 0833609698 of Rudi Janse van Vuuren by 082 445 0965.

Farmers burglared

NORTHAM/KOEDOESKOP – Two farms were burglared and the fences cut. The stolen property was loaded onto a bakkie and drove to the next farm were suspects tried to do the same. Their tracks were followed from around 10 am untill 11 pm, but were lost in cattle herd. STTU thanks Thaba SuperSpar for providing them again with food and drinks as well as the farmers, for coming to help STTU with patrolling the roads in an effort to box the suspects in.

Lyk van baba in huis begrawe

MOGWASE – Die lyk van ‘n een jaar oue baba is Maandag, 2 Julie, gevind nadat dit onwettig in die familie se huis in Mogwase begrawe is, het die polisie in die Noordwes gesê.

“Die polisie is deur die plaaslike hoof ontbied nadat bure hom ingelig het oor wat by die huis gebeur het,” het brig Thulani Ngubane gesê.

Die familie beweer volgens hul kultuur moet ‘n baba op daardie ouderdom in die huis begrawe word.

Die baba het reeds verlede Woensdag gesterf.

‘n Geregtelike doodsondersoek sal gedoen word, maar niemand is nog in hegtenis geneem nie.

– Nuus24.

THABAZIMBI – Maak seker jou voertuig is gesluit as jy uitklim by sentrale sake gebied. Voorvalle van motorvoertuig inbrake weer gerapporteer. Verdagtes met afstandbeheertoestelle betrokke.

Arnu eating his well deserved dinner, sponsored by Spar.
Die helikoper het lede van die STTU-span (AO Jaco Havenga, Pottie, Rudie en Bruno, die spoorsny hond) naby SunCity afgelaai op soek na die gesteelde Cruiser. STTU bedank mnr Lourens du Plessis wat die span per helikopter vervoer het.