WES selfoon wenner

WESenterprises het ‘n Seleka Mieliemeel kompetisie aangebied en die prys was ‘n selfoon. Op die foto links oorhandig Dawid van PIKA, Ellisras, die selfoon aan Masedi, die gelukkige wenner.