WESenterprises voer uit

‘n Twintig ton WESenterprises vrag oppad na die Verenigde Arabiese Emirate.

THABAZIMBI – WESenterprises, die vervaardigers van die innoverende en gehalte Boskos dierevoer, bekend as Thabazimbi se eie, voer uit na oorsese lande vanaf 1997.

Boskos word ook na Namibië uitgevoer sowel as na die Verenigde Arabiese Emirate.