WES – Jeug

Suster Renee Jackson van Medivet besig om BOSKOS te voer vir die Eland kalfie. WESenterprises streef daarna om na alle jeug van vandag om te sien. WESenterprises wens al hul kliënte asook die Thabazimbi Gemeenskap ‘n sonnige en warm Jeugdag toe.