Limpopo kleure vir LS Rugbyspelers

Die Rugbyspelers van Laerskool Thabazimbi het almal Limpopo kleure verwerf en gaan gedurende die Julie vakansie in die Vrystaat teen die ander provinsies te staan kom, voor vlnr: Giniël Kock en Iwan Lombard. Agter: LC Nel.