Huweliksklokke – Zeeman egpaar

Daniël Zeeman( Seun van Marina en Graciano Zeeman) en
Shante Barkhuizen (Dogter van Chris en Ansie Barkhuizen) is op 31 Maart 2012 getroud in die NG kerk Thabazimbi deur Ds Johnny de Clerk. Die paartjie vestig in Thabazimbi.