HFM Hokkie

HFM se tweede hokkie span het aan die Limpopo dogtershokkie vir medium skole deelgeneem Saterdag 16 Junie te Naboomspruit. Die span het eers deelgeneem te Stanford Lake College in die semi-finaal, en na ‘n baie harde wedstryd ‘n doel aangeteken 2 minute voor die eindfluitjie en sodoende die wedstryd te wen. Hulle het in die finaal teen Ben Viljoen te staan gekom en baie goeie hokkie gespeel en ‘n doel vroeg in die eerste helfte aan te teken.  Hulle het die voorsprong met alles verdedig en wen dan die wedstryd 1-0. Die span is dan die Provinsiale wenners asook die PUK reek wenners.