Skaakspan wen Interprovinsiaal

Die twee spelers was deel van ‘n span wat hul afdeling gewen het tydens die Interprovinsiale Skaak Kampioenskappe. Adriaan Odendaal en Jonithan Viljoen.

BLOEMFONTEIN – Twee skaakspelers van HFM, Adriaan Odendaal en Jonithan Viljoen het op 12 Mei aan die Interprovinsiale skaak kampioenskappe te Bloemfontein deelgeneem.

Die deelnemende provinsies was Noord-Vrystaat, Vrystaat, Noord-Kaap en Mid Gauteng.