Laerskool Netbal

Nadia van der Linde van Laerskool Thabazimbi het verlede naweek 5 Mei aan die Provinsiale Netbalproewe te Polokwane deelgeneem. Sy het baie goed gespeel en is opgeneem as reserwe van die Limpopo span.