Vuur vreet Van Tonder woning

Die prag huis van Roland en Hanli van Tonder van Koedoeskop is op Saterdagaand 21 April deur verwoestende vlamme verslind. Dié tragedie is vermoedelik deur ‘n kortsluiting veroorsaak.