Vele kompetisies by Wildsfees

Henk Havenga (regs) wat die Noodhulpstalletjie tydens die Wildsfees bestuur het, laat sy opponent swoeg en sweet in die armdrukkompetisie.