Van der Westhuizen egpaar

Jaco en Marie van der Westhuizen is op 7 April 2012 deur Ds Hennie van der Linde, Hervormde Gemeente Thabazimbi in die huwelik bevestig. Die paartjie woon in Thabazimbi. Fotograaf: Zelda Müller.