Van der Merwes vier 50 goue jare

Van der Merwes op hul troudag, 50 jaar gelede.

50 Jaar gelede, op 5 Mei 1962, is Phillip en Marie van der Merwe in die huwelik verbind. Vandag vier hulle hierdie 50 goue huweliksjare saam met hul gesin Cecelia en Jacques, kleinkinders: André en Emma, Vanessa en Quentin, Ronnie en Nicki, Jacques en Lee en  agterkleinkinders: Chanté, William, Leila en Conner. “Gelukkige 50ste huweliksherdenking!”

Van der Merwes na 50 goue huweliksjare.