Nel egpaar

Cassie en Elanie Nel van Thabazimbi wat op Saterdag 3 Maart op Muldersdrift by The Moon and Sixpence in die huwelik bevestig is deur ds Tinus Benade van Thabazimbi.Cassie is die seun van Casper Nel van Thabazimbi en Dalene van Wyk van Mosselbaai. Elanie is die dogter van Hennie en Elsie Kotze van Pietermaritzburg.