Loots egpaar

Angelo Loots, seun van Pierre en Helena Loots is met Chenell Murray dogter van Michael en Martie Murray in die huwelik bevestig deur Ds Prinsloo van die Hervormde Gemeente van Nylstroom op 24 Maart 2012. Die onthaal het plaasgevind by Tangkwa Lodge Nylstroom. Die paartjie vestig hulle in Thabazimbi. Foto: Platinum Musiek & Foto's.