Leersame Poppekas en Kinderteater by Wildsfees

Die Poppekas en Kinderteater deur Dilly Town is op Vrydag 27 April tydens die Wildsfees by die Spar verhoog aangebied. Die kleinspan het Jumpy die apie se manewales terdeë geniet terwyl die Kinderteater se diertjies van Tam Tam Land ook ‘n reuse treffer was.