Graad gevang!

Rouxle Botha het op 19 April 2012 haar BSc graad in Biotegnologie aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Rouxle is 'n oud inwoner van Thabazimbi en die dogter van Henk en Nicolene Botha.