9.2kg geelvis vir Thaba hengelaar

Dié allermintige 9.2kg geelvis is deur Theunis Botha in die Oranjerivier gevang. Hierdie spesie bereik nie ‘n baie swaar gewig nie en is dus ‘n besonderse vangs.