Seleka selfoonwenners aangewys

Saverite Seleka wenner, mnr Carel Engelbrecht.

THABAZIMBI – WESesenterprises tesame met Seleka het ‘n “Wen ‘n Selfoon met Seleka” maand-kompetisie aangebied.

Om in aanmerking te kon kom vir die Nokia 2330, moes deelnemers enige grootte Seleka Mieliemeel koop by Pick n Pay, Thaba SPAR, Saverite, Foodzone of WESenterprises.

WESenterprises wens die wenners geluk en hoop dat hulle hul pryse geniet.