Leeupoort vat vlamme vas

‘n Vuuropleiding in Leeupoort is deur mnr Henry Ford van Telford Enterprises in Maart aangebied.

LEEUPOORT – Boere van Leeupoort omgewing het in Maart hul werkers vuuropleiding gebied met die hoop om beter voorbereid te wees gedurende die naderende brandseisoen.

Mnr Hyman Cohen het die opleiding gereël waarby al die boere sowel as hul werknemers baat kon vind. Mnr Henry Ford van Telford Enterprises het die opleiding behartig. Volg gerus Thabazimbi FPA op facebook. Foto’s: Jakobus van der Merwe.