Community Jacobs egpaar April 26, 2012June 14, 2012 kwevoel JP en Cindy Jacobs wat op 31 Maart 2012 deur pastoor Steven Enslin in die huwelik bevestig is. JP is die seun van Pieter en Rhona Jacobs en Cindy Die dogter Van Gert en Cynthia Fourie. Die paartjie vestig hulle in Thabazimbi. Related