Hoë telling vir LS TBZ Derdes

Laerskool Thabazimbi se Derde Rugbyspan wen Lynnwood op Saterdag 14 April oortuigend met 25-7. Die span bestaan uit: Voor: Hardus. Middel vlnr: Thomas (pluisbakkie en waterdraer), Brandon, Riaan, Marko, Fabio, Janré, Enrico (Kaptein), Wanré en Cobus. Agter vlnr: Andile, AJ, Mutosi, Heini, Jan-Adriaan, Luan en Martin. Foto: Rachilee van Niekerk.