Flooze vermaak potjiekos-dag

Francois Swart van Pick n Pay se potjiekos-span saam met Flooze van Witbank.

THABAZIMBI – Die Masterchef Potjiekoskompetisie van Komma Nader Gastehuis het op Saterdag 14 April plaasgevind.

Die “common” vermaaklikheidster, Flooze van Witbank, het die gaste vermaak met haar praatjies en sangtalent. Volgens die organiseerders was dié heerlike familiedag ‘n groot sukses en bedank hulle almal wat die dag saam met hulle geniet het.