Elana vang Graad

Elana Buitendag het in Maart haar B.Com Graad in Menslike Hulpbronbestuur ontvang by die Potchefstroom Kampus van die Noord Wes Universiteit. Sy het ook die Nagraadse Diploma in Bestuur voltooi.