DOH kompetisie wenner

DOH in Thabazimbi het ‘n kompetisie gehad vanaf 23 Maart tot en met 31 Maart 2012. Alle aankope bo R200 gedurende hierdie periode het gekwalifiseer vir ‘n gelukkige trekking, waar ‘n Zodiac Barracuda G2 outomatiese swembadskoonmaker die wenprys was.