TBZ se nuwe brandweerwa

Thabazimbi Munisipaliteit se nuwe vlamrooie brandweerwa staan gereed om die gemeenskap van Thabazimbi te hulp te snel wanneer brande sou dreig. Hul noodnommer vir brandweer en verkeer is steeds 083 687 1883. Foto geplaas op Thaba What’s Happening se Facebookblad deur Renette Lategan.