Saam deur dik en dun

 

Juan Brits het sy Graad ontvang van B.Com Bemarking en Toerismebestuur en hy is besig met sy Honneurs en Projekbestuur as voltydse student.

Hierdie drie seuns was al van Laerskool af in dieselfde skool, waar hulle mekaar ontmoed het. Hulle was in Laerskool Thabazimbi, Hoërskool Frikkie Meyer en op die ou einde het hulle saam hul onderskeidelike Grade gevan by die NWU – Potchefstroom Kampus.

C.J. Roets het sy BSC Graad in Geologie en Geografie ontvang en is tans besig met sy Nagraadse Diploma in Bestuur by NWU – Potchefstroom Kampus voltyds.
Johan Koekemoer het in B.Com Geoktrooieerde Rekenmeesterskap ingegaan en sy graag met ‘n onderskeiding geslaag. Hy is ook besig met sy Honneurs voltyds.