Coetzee egpaar

Suné Dippenaar en Christian Coetzee is deur Dr. Thinus Benadé in die huwelik bevestig op 24 Maart 2012 by Ashante. ‘n Baie gelukkige huweliksreis word aan hierdie oulike paartjie toegewens. Mag julle huwelikspaadjie bestrooi wees met hope liefde, tonne geluk en ‘n magdom vrede!