‘n Vol KunsteGrot vir Chris Chameleon

Rita Volschenk en die veelsydige Chris Chameleon.

Chris Chameleon het die Kunstegrot Dinsdagaand, 20 Maart 2012, besoek.  Sy aanhangers het vol verwagting weereens ‘n puik “show” geniet.