Bloubulletjie by Laerskool TBZ

Die Bloubul Rugbyspan se gelukbringertjie, “Bloubulletjie” het Laerskool Thabazimbi se toerspanne kom afsê voor hul toer na Thaba Marula wat vanaf Donderdag 29 Maart tot Sondag 1 April 2012 duur. Op die foto is die O/10 Rugby-afrigter, Mnr Kerneels Viljoen (‘n Stormer ondersteuner), saam met die Bloubulletjie.