LAN Extravaganza in Thaba met pryse!

THABAZIMBI – The Hive re‰l ?n ?LAN event? wat gaan afskop op 31 Maart 18:30 vir 19:00, regdeur tot die 1ste April 2012. Ingangskoste beloop R40 per persoon en dit sluit twee 500ml koeldranke in. Bespreek jou plek so gou as moontlik, aangesien plekke beperk is.

Laat weet hulle watter ?games? julle graag wil speel. Verversings soos koffie, hamburgers en geroosterde broodjies sal beskikbaar wees. Vir enige navrae of besprekings kan hulle gekontak word by 014 777 2052 of stuur ?n e-pos na info@The-Hive.co.za. Jy kan hulle ook gerus gaan besoek in die Carpe Diem sentrum, Thabazimbi.