Casa Mia Gastehuis kompetisie wenner

Sarisca Miller van Thabazimbi is die gelukkige wenner van Kwêvoël se Casa Mia Gastehuis kompetisie wat gedurende Januarie en Februarie gehou is. Sarisca wen ‘n pakket wat ‘n midweek wegbreek van vier dae selfsorg by dié gesogte gastehuis te Umkomaas, KZN behels. Hou Kwêvoël dop vir nog fantastiese leserskompetisies.