Wes Enterprises verwelkom Charleen

Charlene Clarke het aangesluit by die WES-Span op 9 Februarie 2012 as hulle nuwe dier voedingkundige. Sy is van Bellville in die Kaap af en het onlangs haar BscAgric (veekunde met bewaringsekologie) graad verwerf. Almal by WES is opgewonde om haar as deel van hulle span te hê en is seker sy gaan ‘n positiewe aanwins wees vir die gemeenskap!