Ras egpaar

Bertus en Hulda Ras is op Sondag 11 Maart 2012 deur Ds Jannie du Plessis te Thatch Haven Country Lodge naby Brits in die huwelik bevestig. Die paartjie vestig hul te Dwaalboom. Fotograwe: Esti en Mariza 082 388 0105.