Gr 11’s by Marakele Marathon

Kumba personeel saam met die Gr 11’s se waterpunt: Lize Grundling, Gopolang Rammutla, Shireen Potgieter, Stefan van Tonder, Joanie van Staden, Johan van Rensburg, Crista Maré, Marnis Maré, Anelie van Tonder en Annabelle Tromp.

THABAZIMBI – Die Gr 11’s van HFM het ‘n waterpunt tydens die Kumba/Marakele marathon op Saterdag 3 Maart beman ter versterking van hul Matriekafskeidfonds.

Die span moes reeds 05:00 hul stalletjie in gereedheid bring vir die wedloop wat om 06:00 begin het. Foto: Annabelle Tromp. Sien volledige uitslae in volgende week se uitgawe.