Du Plessis egpaar

Nicolas du Plessis en Maret Graham (nou du Plessis) is op Saterdag 10 Maart 2012 in die huwelik bevestig by die Neos Lapa en Kapel te Koedoeskop deur Pastoor Stephen Enslin van Thabazimbi. Hul vestig hul nou in Thabazimbi. Fotograwe: Esti en Mariza 072 4644853