Nuwe leiersuitrustings vir Laerskool Thabazimbi

Laerskool Thabazimbi se leerlingraad spog nou met hul eie leiersuitrusting. Die hoof- en onderhoofleiers het ook leiers-baadjies ontvang sodat hulle maklik in hul ampte uitgeken sal word.