De Lange egpaar

Coenie de Lange en Lizl Eayrs is op Saterdag 3 Maart 2012 te Motsomi Lodge deur ds Hennie van der Linde in die huwelik bevestig. Alle geluk word hulle toegewens en dat hulle huwelikspaadjie vol rose sonder dorings besaai sal wees. Die egpaar vestig hul in Thabazimbi.