Uitslae Noordstreek Jukskei Toernooi

PRETORIA – Dié Toernooi is op die bane van Gauteng Noord in Pretoria op Saterdag 28 Januarie aangebied.

Spelers het meegeding in die afdelings A, B en C. Die uitslae is as volg:

Mans A1 – vyfdeplek, Mans A2 – sewendeplek, Vroue A1 – vierdeplek, Vroue A2 – agsteplek, Veterane A1 – sewendeplek, Veterane A2 – agsteplek. Groottotaal: Limpopo Jukskei Unie – derdeplek, Gemeng B1 – vyfdeplek, Gemeng B2 – agsteplek, Gemeng C1 – vyfdeplek, Gemeng C2 – sewendeplek. Groottoaal – Limpopo – vierdeplek.

SA Keuring vir Senior spelers word gehou op 18 Februarie 2012 op die bane van die Unie te Polokwane om 08:00. Kontak Bossie Liebenberg by 082 920 9070 vir meer inligting.