Greyling egpaar

Dalinda (Snyman) en Gustav Greyling is in die huwelik bevestig op 4 Februarie te Jabulani Lodge. Die huweliksbevestiging is waargeneem deur ds A Bosshoff, leraar van die AP Kerk Thabazimbi. Die paartjie vestig hul in Amandelbult. (foto’s: Special-T Photography)